Gaan na inhoud

sedimentêre gesteente

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Naamwoordfrase
sedimentêre gesteente
sedimentêre + gesteente
se•di•men•tê•re ge•steen•te
(geologie) Soorte rots wat gevorm is deur die afsetting van materiaal op die aarde se oppervlak en in water
  1. Sedimentêre gesteentes is baie belangrik, want dit help ons om leidrade te vind oor die aarde se verlede. Geoloë kan ook die lae bestudeer om te bepaal hoe oud die gesteentes is.[1]

    Sinonieme

Afsettingsgesteente, sedimentgesteente, afsettingsrots
Gesteente

    Hiponieme

Klastiese sedimentgesteente, chemiese sedimentgesteente en organiese sedimentgesteente

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sedimentary rock(en)
Nederlands: afzettingsgesteente(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sedimentêre gesteente.