Gaan na inhoud

sedimentasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sedimentasie     
se•di•men•ta•sie
(geologie) die neerlegging en verharding van sediment wat deur verwering ontstaan het en deur water en wind weggespoel is
  1. Beide silisiklastiese en karbonaat-sedimentasie kom in die omgewing voor.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sedimentation(en)
Nederlands: sedimentatie(nl) v