Gaan na inhoud

sedimentgesteente

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sedimentgesteente    sedimentgesteentes  
sediment + gesteente
se•di•ment•ge•steen•te
(geologie) Soorte rots wat gevorm is deur die afsetting van materiaal op die aarde se oppervlak en in water
  1. Afgeplatte fossiele, bv. plantblare wat as swart afsettings tussen lae sedimentgesteente oorbly[1]

    Sinonieme

Afsettingsgesteente, sedimentêre gesteente, afsettingsrots
Gesteente

    Hiponieme

Klastiese sedimentgesteente, chemiese sedimentgesteente, organiese sedimentgesteente

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sedimentary rock(en)
Nederlands: afzettingsgesteente(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sedimentgesteente.