Gaan na inhoud

seesoogdier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
see + soogdier
   
(lêer)
see•soog•dier
(soogdiere) 'n soogdiere wat in die oseaan of een van die seë woon.
Doegong is 'n groot plantvretende seesoogdier wat familie is van die manatee.[1]

    Hiponieme

Seeroofdier, walvis, manatee, seeotter, ysbeer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: marine mammal(en)
Nederlands: zeezoogdier(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor seesoogdier.