seespieël
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| seespieël | seespieëls |
- see•spieël, seespie•el
- (geologie) Die nominale hoogte van die oppervlak van die oseane waarbo hoogtes van geografiese kenmerke en vliegtuigvlugvlakke gemeet word.
- Die digtheid van lug in die stratosfeer is baie laag en verminder met hoogte bo seespieël.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|