Gaan na inhoud

seevlak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  seevlak    seesvlakke  
see + vlak
see•vlak
(geologie) Die nominale hoogte van die oppervlak van die oseane waarbo hoogtes van geografiese kenmerke en vliegtuigvlugvlakke gemeet word.
  1. Wat, dink jy, sal gebeur as die ballon se hoogte bo seevlak toeneem? [1]

    Sinonieme

Seespieël

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sea level(en)
Nederlands: zeespiegel(nl) m