Gaan na inhoud

seil

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Seile op 'n seiljag
Enkelvoud Meervoud
  seil    seile    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  seiltjie     seiltjie  
   
(lêer)
(skeepvaart) lap wat in 'n mas gehys word om die wind te vang en die skip aan te dryf
Sonder seile teen die wind
skommel ons
Sonder om mekaar te vind[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sail(en)
Nederlands: zeil(nl) o
Ndebele (Suid-): ikhanvasi
Sotho (Noord-): seila
Sotho (Suid-): seile(st)
Swazi: liseyila(ss)
Tswana: seile(tn)
Xhosa: iseyile, ikhanvasi
Venda: seila
Tsonga: seyila(ts)
Zoeloe: useyili(zu), ikhanvasi
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek seil  
Verlede Tyd  ek  het geseil        
(skeepvaart) Om te beweeg deur met behulp van seile deur die wind aangedryf te word
Ysseil, vlieërseil

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sail(en)
Nederlands: zeilen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor seil.