Sedert 1240 in Middelnederlands as sikle, sickele, sekele bekend. Van late Latynsicula. Oorspong daarvan is onbekend, 'n afleiding van secare 'sny' word betwis. Die wertuig is waarskynlik Kelties. In Nederlands het geminasie na sikkel opgetree, maar party dialekte in Holland, Zeeland en Wes-Vlaandere het nog zekel. [1]