Gaan na inhoud

sekelvorm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sekelvorm    sekelvorms    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sekelvormpie     sekelvormpies  
sekel + vorm
se•kel•vorm
  1. halfmaanvorm, vorm van 'n sekel
  2. 'n kruising tussen 'n croissant/boemerang en 'n kolwyntjie. (cruffin, croffin)
  1. Sekelselsiekte is 'n genetiese bloedafwyking wat veroorsaak dat rooibloedselle 'n sekelvorm aanneem.[1]

    Sinonieme

  1. horingwyntjie