Gaan na inhoud

selde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
selde
   
(lêer)
sel•de
Amper nooit; iets wat min gebeur.
Hulle ondersoek selde hul sterk punte of dink selde na oor hul suksesse of mislukkings.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: selten(de)
Engels: seldom(en)
Frans: rarement(fr)
Nederlands: zelden(nl)
  1. Daaglikse oordenkings met Maxwell John C. Maxwell Struik Christian Media, 2011, ISBN 1-4153-1738-0, ISBN 978-1-4153-1738-9