Gaan na inhoud

selenaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  selenaat    selenate  
se•le•naat
(chemie) 'n Chemiese verbinding wat seleen in sy oksidasietoestand 6+ bevat, soos die selenaatioon SeO2−4
Selenium kom in die anorganiese vorm in grond voor, naamlik selenaat, seleniet en selenied asook seleniumelement. Selenate en seleniete is wateroplosbare ione wat wel beskikbaar is vir opname deur ‘n plant. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: selenate(en)
Nederlands: selenaat(nl) o