Gaan na inhoud

selenied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  selenied    seleniede  
se•le•nied
(chemie) 'n Sout of organiese verbinding wat seleen in oksidasietoestand -2 bevat.
Daar is minerale wat seleniede is.
Chalkogenied

    Homofone

Seleniet

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor selenied.