Selenium kom in die anorganiese vorm in grond voor, naamlik selenaat, seleniet en selenied asook seleniumelement. Selenate en seleniete is wateroplosbare ione wat wel beskikbaar is vir opname deur ‘n plant. [1]
Van die grootste kristalle wat ooit ontdek is, is inderdaad Seleniet kristalle.[2]