Gaan na inhoud

selenosisteïen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Selenosisteïen se molekule
Enkelvoud Meervoud
  selenosisteïen     
se•le•no•sis•teïen, selenosiste•ien
(biologie), (chemie) 'n proteïnogene alfa-aminosuur wat 'n seleenatoom bevat
  1. Die funksie van selenium in die liggaam is as deel van die aminosuur selenosisteïen, binne ‘n familie van proteïene wat die selenoproteïene genoem word. [1]
Aminosuur

    Afkorting

Sec

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: selenocysteine(en)
Nederlands: selenocysteïne(nl) o