Gaan na inhoud

selfitis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  selfitis     
Selfitis beskryf die obsessiewe daad om vanaf 6+ selfies op sosiale media per dag te neem en te plaas.