sellulêr
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | sellulêr | sellulêre | sellulêrs |
- sellulêr
- (biologie) Rakende die selle waaruit organismes bestaan
- (kommunikasie) Rakende die tegnologie wat telefoons mobiel gemaak het
- [V]irusse is nie selle nie, bakterieë is sellulêr.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|