sentrale
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | sentraal | sentrale | ||
| Vergrotend | sentraler | |||
| Oortreffend | sentraalste | |||
- sen•tra•le
- Attributiewe vorm van sentraal; in die middel.
- 'n Voorstad is 'n plek waar huise teen die kant van 'n groter sentrale stad geleë is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sentrale | sentrales |
- Sentrale punt in 'n stervormig netwerk; tipies 'n skakelkantoor, soos 'n telefoonsentrale.
- Bel die sentrale en vra vir 'n hooflyn na Pretoria.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|