senuwee
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| senuwee | senuwees |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| senuweetjie | senuweetjies |
- se•nu•wee
- (anatomie) 'n Deel van die perifere senuweestelsel, bestaande uit gebundelde verlengstukke van gespesialiseerde selle wat seine deur die liggaam oordra
- Die brein gebruik senuwees om seine na die oorblywende liggaamsdele te stuur.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor senuwee.