Gaan na inhoud

senuweestelsel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  senuweestelsel    senuweestelsels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  senuweestelseltjie     senuweestelseltjies  
senuwee + stelsel
se•nu•wee•stel•sel
(anatomie) Dié orgaanstelsel wat 'n koördinerende rol speel in alle aksies in diere, soos die beheer van spiere, die verwerking van sensoriese stimuli en, in hoër dierspesies, emosionele en kognitiewe prosesse
  1. Die senuweestelsel neem stimuli waar (veranderinge in die omgewing) en laat die liggaam toe om te reageer op hierdie veranderinge. Stimuli kan ekstern en intern wees.[1]

    Meronieme

Sentrale senuweestelsel, Perifere senuweestelsel, Vegetatiewe senuweestelsel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: nervous system(en)
Nederlands: zenuwstelsel(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor senuweestelsel.