Gaan na inhoud

serebellum

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  serebellum    serebellums  
se•re•bel•lum
(anatomie) Dié deel van die brein wat alle willekeurige bewegings koördineer en die spierspanning beheer om die balans te handhaaf [1]
  1. Om die wisselwerking tussen oog en spier te verklaar. is daar tans aktiewe belangstelling in 'n verbinding van oogselsenuwee in die serebellum met oogselle in die cortex occipitalis via die pons.[2]

    Holonieme

Brein

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cerebellum(en)
Nederlands: cerebellum(nl) o