Gaan na inhoud

serebrum

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  serebrum    serebrums  
se•re•brum
(anatomie) Dié deel van die brein wat die oorsprong van willekeurige aksies en hoër denkprosesse is en wat sensasies vanaf die sintuige ontvang en interpreteer[1]
  1. Die serebrum bestaan uit 'n regter- en 'n linkerhemisfeer.[2]

    Holonieme

Brein

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cerebrum(en)
Nederlands: cerebrum(nl) o