Gaan na inhoud

sertifikaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sertifikaat    sertifikate  
   
(lêer)
ser•ti•fi•kaat
(juridies) 'n dokument wat amptelike, skriftelike versekering of bewys bied
Digitale sertifikate is 'n integrale deel van die SSL/TLS protokolle, wat internetverbindings beveilig.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: certificate(en)
Nederlands: certificaat(nl) o