set
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | set |
| Verlede Tyd | ek | het geset |
-
(lêer)
- om ferm te word
- om 'n plek of rigting te gee
- om stewig vas te maak
- Kook vyf minute tot die eiers geset is, en sit dan onder die rooster vir nog vyf minute.[1]
- Metaaldeeltjies in die nog sagte rots kon dus nie volgens die magneetveld in 'n bepaalde rigting geset word nie.[2]
- Die ring is geset in 9ct witgoud met 'n trilogie van ronde vervaardigde diamante op 'n glinsterinde pand van plaveiseldiamante.'[3]
| Vertalings: 1. ferm word | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. plek of rigting gee | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. anker | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| set | sette |
- slim skuif
- Verskeie kleiner partye het aan Rapport gesê dié drempel is net 'n set van groter partye om hul stem te verwater.[4]