Gaan na inhoud

sethou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sethou    sethoue    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sethoutjie     sethoutjies  
set + hou
set•hou
(sport) Die handeling om 'n gholfbal liggies op 'n setperk te tik.
Hy het nie 'n enkele sethou oor drie meter ingeset nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: putt(en)