Gaan na inhoud

sfinks

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die sfinks van Tanis
Enkelvoud Meervoud
  sfinks    sfinkse  
   
(lêer)
(religie) 'n mitiese wese met die kop van 'n mens, die liggaam van 'n leeu en die vlerke van 'n valk.
Die Groot Sfinks van Tanis is 'n geheimsinnige antieke Egipte-artefak wat in die Egiptiese stad Tanis gevind is, gekerf uit 'n enkele plaat graniet![1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sphinx(en)
Nederlands: sfinx(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sfinks.