Gaan na inhoud

si-

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook si
Voorvoegsel
si-
ons

    Eienskappe

Ooreenkomende voorvoegsel van die onderwerp en voorwerp van die eerste persoon meervoud
«Siyahamba.»
Ons loop
Persoonlike voornaamwoord: thina
Onderwerpvoorvoegsels:
Persoon1ste2de3de
Klas13579111415
enkelvoudndi-ù-ú-ú-li-si-i-lu-bu-ku-
Klas246810
meervoudsi-ni-ba-i-a-zi-zi-
Voorvoegsel
si-
  1. onderwerp: hy, sy, dit
  2. voorwerp: hom, haar, dit

    Eienskappe

Ooreenkomende voorvoegsel van die onderwerp en voorwerp van die derde persoon enkelvoud van klas 7
«Ngaloo ndlela isonka sethu siyathamba»
Só word ons brood sag
«Usibonile isitshixo sam?»
Het jy my sleutel gesien?
Persoonlike voornaamwoord: sona
Onderwerpvoorvoegsels:
Persoon1ste2de3de
Klas13579111415
enkelvoudndi-ù-ú-ú-li-si-i-lu-bu-ku-
Klas246810
meervoudsi-ni-ba-i-a-zi-zi-