Gaan na inhoud

sianied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sianied    sianiede  
si•a•nied
  1. (chemie) 'n anorganiese ioniese verbinding wat die ioon CN bevat
  2. (chemie) 'n organiese kovalente verbinding wat die funksionele groep -CN bevat
  1. Sianiede of stowwe waarvan waterstofsianied vrygelaat kan word (uitgedruk as HCN)[1]
  2. In ons moderne samelewing is veral die eerste belangrik vanwee die feit dat verbranding van stikstof-bevattende plastiekmateriale soos poliuretaan-skuim, wat hedendaags vryelik in binnenshuise bekleding gebruik word, [waterstofsianied] en ander organiese sianiede vrystel.[2]
Sianide

    Vertalings

  Vertalings:   1. anorganies
Engels: cyanide(en)
Nederlands: cyanide(nl) o
  Vertalings:   2. organies
Engels: cyanide(en)
Nederlands: cyanide(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sianied.