sianiedgas
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sianiedgas |
- si•a•nied•gas
- (chemie) die damp- of gasvorm van waterstofsianied HCN
- As die sianiedoplossing baie suur is, kan dit in sianiedgas omsit, wat baie giftig vir vis is.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sianiedgas |