Gaan na inhoud

sianogeen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die sianogeenmolekule
Enkelvoud Meervoud
  sianogeen     
si•a•no•geen
(chemie) die uiters giftige verbinding (CN)2
As gevolg van sonlig se effek op sianogeen, 'n kleurlose vlambare hoogs giftige gas wat gemaak word deur waterstofsianied te oksideer en diatomiese koolstof, gloei die komeet se kern 'n helder groen kleur. [1]
Pseudohalogeen

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cyanogen(en)
Nederlands: cyanogeen(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sianogeen.