Gaan na inhoud

sibariet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sibariet    sibariete  
si•ba•riet
Iemand wat hom aan sinlike genietinge oorgee
is ek ‘n sibariet
omdat die lied
wat ek saam jou wil speel
en elke uur steel
om saam jou te deel,
dan vir my so saakryk
geword het?[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sybarite(en)
Nederlands: sybariet(nl) m