Gaan na inhoud

sidder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek sidder  
Verlede Tyd  ek  het gesidder        
sid•der
Om bewerig te wees van vrees
  1. Die kaders het gesidder. “Wie is baas van die plaas, hê? Ek of Die Premier? [1]
Sidderaal

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tremble(en)
Nederlands: sidderen(nl)