sidderaal
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sidderaal | sidderale |
- sid•der•aal
- (visse)
Electrophorus electricus 'n Sekere soort groot, palingagtige vis wat kragtige elektriese skokke kan uitstraal
- En 'n geraamde 2 500 visspesies —waaronder sidderale en piranhas— patrolleer die riviere en strome.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|