Gaan na inhoud

sielkunde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sielkunde     
siel + kunde
siel•kun•de
(wetenskap) Die studie van die innerlike lewe en gedrag.
  1. Die Departement Opvoedkundige Sielkunde staan aan die spits van leer en psigososiale ontwikkeling in skole en gemeenskappe. [1]

    Sinonieme

Psigologie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: psychology(en)
Nederlands: psychologie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sielkunde.