Gaan na inhoud

sielsgeborgenheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sielsgeborgenheid     
siel + geborgenheid met voegsel -s-
Sielsgeborgenheid is die gevoel van sekuriteit en ondersteuning wanneer daar 'n gevoel van aanvaarding, insluiting en identiteit vir 'n lid van 'n sekere groep is. (belonging)

    Sinonieme

onsheid, kuddegevoel, sielstuiste, hoortplek