Gaan na inhoud

sienderoë

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
sienderoë
Van 'n ou genitief meervoud van "siende oë"
sien•der•oë, siendero•e
vinnig genoeg om sigbaar te wees
Hierdie stad, eens die hoofstad van Suid-Afrika se modelrepubliek, word sienderoë in die grond in bedryf.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: visibly(en)
Nederlands: zienderogen(nl)