sifilis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sifilis |
- si•fi•lis
- (medies) 'n Seksueel oordraagbare infeksie wat veroorsaak word deur die bakterie
Treponema pallidum
- Die siekte is hoogs aansteeklik en kan versprei met sere van sifilis tydens direkte seksuele kontak. Kongenitale sifilis kan tydens swangerskap van 'n besmette moeder na die fetus oorgedra word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sifilis.