Gaan na inhoud

sigaret

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sigaret    sigarette  
   
(lêer)
si•ga•ret
'n Dun rol tabak, gewoonlik minder as 10 sentimeter lank, wat deur 'n dun papierbuis bymekaar gehou word. Hierdie buis mag dalk 'n filter bevat of nie.
Ek is grootgemaak dat sigarette jou dom maak
en dat Liewe Jesus jou sal straf as jy stout is[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cigaret(en)
Nederlands: sigaret(nl) v/m