Gaan na inhoud

sigmanotasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sigmanotasie     
sigma + notasie
sig•ma•no•ta•sie
(wiskunde) ’n Kompakte notasie of skryfwyse waarmee die som van ’n aantal terme van ’n ry geskryf kan word.
  1. Sigmanotasie:

    Sigmanotasie word gebruik om die som van die terme gegee deur Tk aan te dui, beginnende by en eindigende by .[1]