sikloalkaan
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sikloalkaan | sikloalkane |
- si•klo•al•kaan
- (chemie) 'n Alkaan wat se struktuur ringvormig is
- Ruolie is'n klewerige, donkerbruin vloeistof wat uit 'n mengsel van alkane, alkene, sikloalkane en aromatiese verbindings bestaan.[1]
| C3 | C4 | C5 | C6 | C7 | C8 | C9 | C10 | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| sikloalkaan | siklopropaan | siklobutaan | siklopentaan | sikloheksaan | sikloheptaan | siklo-oktaan | siklononaan | siklodekaan |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sikloalkaan.