Gaan na inhoud

siklopentaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Siklopentaan
Enkelvoud Meervoud
  siklopentaan    siklopentane  
si•klo•pen•taan
(chemie) 'n Sikloalkaan met vyf koolstofatome wat die formule (CH2)f het
In die geval van siklopentaan is die energie van hierdie konformasies dieselfde, sodat daar 'n gelyke kans is dat dit in oplossing in enige van hierdie konformasies kan voorkom.[1]
Sikloalkaan
C3C4C5C6C7C8C9C10
sikloalkaan siklopropaansiklobutaansiklopentaansikloheksaansikloheptaansiklo-oktaansiklononaansiklodekaan

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cyclopentane(en)
Nederlands: cyclopentaan(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor siklopentaan.