Gaan na inhoud

siklus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  siklus    siklusse, sikli    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  siklussie     siklussies  
sik•lus
'n Herhalende proses of 'n enkele periode in so'n proses
  1. Hierdie siklus van gebruik en produksie van beide suurstof en koolstofdioksied, is baie belangrik vir lewe op aarde.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cycle(en)
Nederlands: cyclus(nl) m