silikaat
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| silikaat | silikate |
- si•li•kaat
- (chemie), (geologie) 'n Sout of ester van kieselsuur, die oksosuur van silikon wat die formule H4SiO4 het of een van sy polimere
- Silikate word gebruik om glas, erde- en keramiekware en porselein mee te maak.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor silikaat.