Gaan na inhoud

silikoonrubber

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Siloksaan (PDMS) se struktuur
Enkelvoud Meervoud
  silikoonrubber    silikoonrubbers  
silikoon + rubber
si•li•koon•rub•ber
(chemie) 'n Elastomeer wat gebaseer is op 'n silikoonpolimeer (siloksaan)
  1. Silikoonrubber is baie buigsaam, word algemeen in die nywerheid gebruik en is oor die algemeen onreaktief, stabiel en bestand teen uiterste omgewingstemperature terwyl dit steeds sy nuttige eienskappe behou[1]
Elastomeer, siloksaan, silikoon

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: silicone rubber(en)
Nederlands: siliconenrubber(nl) o