Gaan na inhoud

silinder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Regte sirkulêre silinder
Enkelvoud Meervoud
  silinder    silinders  
si•lin•der
(wiskunde) 'n Geometriese liggaam met 'n sirkelvormige basis en 'n sirkelvormige dwarssnit parallel met die basis, met alle middelpunte op 'n reguit lyn, die as. As die as loodreg op die basis is, word dit 'n regte silinder genoem.
  1. Die volume V van 'n regte silinder met radius r en hoogte h is V=π.h.r2

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cylinder(en)
Nederlands: cilinder(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor silinder.