silwervos
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| silwervos | silwervosse |
- sil•wer•vos
- (soogdiere)
Vulpes chama 'n Roofdier met jakkalsagtige voorkoms, 'n lang, welige stert en 'n gryserige rug en sye wat in Suid-Afrika voorkom
- Die silwervos rig nie groot veeskade aan nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor silwervos.