Gaan na inhoud

simpatiese afdeling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  simpatiese afdeling    simpatiese afdelings  
simpatiese + afdeling
sim•pa•tie•se af•de•ling
(anatomie) Dié deel van die outnome senuweestelsel wat die liggaam op 'n noodtoestand voorberei[1]
  1. Die outonome senuweestelsel het twee onderafdelings, dit is die simpatiese en die parasimpatiese afdelings.[1]

    Holonieme

Outonome senuweestelsel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sympathetic nervous system(en)
Nederlands: orthosympathisch zenuwstelsel(nl) o, sympathisch zenuwstelsel(nl) o