Gaan na inhoud

sinusreël

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Driehoek en sy hoeke en sye
Enkelvoud Meervoud
  sinusreël     
sinus + reël
si•nus•reël , sinusre•el
(wiskunde) Die reël wat sê dat sin(α)a=sin(β)b=sin(γ)c in elke driehoek
  1. As jy genoeg inligting oor die sye en hoeke van enige driehoek het, kan jy die sinusreël gebruik om die ander sye en hoeke te bepaal. [1]
Kosinusreël

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sine rule(en)
Nederlands: sinusregel(nl) m