sirkel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sirkel | sirkels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sirkeltjie | sirkeltjies |
-
(lêer)
- sir•kel
- (wiskunde) 'n tweedimensionele figuur wat gevorm word deur al die punte wat dieselfde afstand van die gekose middelpunt het.
- Baie patrone vereis 'n sirkel. Maar sodra jy dit begin hekel dan 'wobble' jou sirkel of trek skeef. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sirkel.