sirkuleer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sirkuleer |
| Verlede Tyd | ek | het gesirkuleer |
| Teenwoordige deelwoord | sirkulerende | |
| Verlede deelwoord | gesirkuleerde | |
- sir•ku•leer
- om rond te beweeg of rond te vloei
- Bly kalm, al sirkuleer nog variante, sê gesondheidsminister dr. Zweli Mkhize.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|