sitokinese
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sitokinese | sitokineses |
- si•to•ki•ne•se
- (biologie) Die proses waarin die sitoplasma van 'n sel verdeel na die kerndeling.
- In plantselle vind sitokinese plaas deurdat vesikels saamsmelt om ’n selplaat tussen die dogterselle te vorm. In dierselle vind sitokinese plaas deur ’n proses van insnoering.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|